Taylor Russell

Taylor Russell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Julie 1994 (1994-07-18)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Taylor Russell (gebore 18 Julie 1994) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Lost in Space (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy